‘Bebloed en mishandel ná gedokterde drankie’ – verkragtingsaak maande later oopgemaak
GAUTENG. – ‘n Enkelma het op 20 April in die Tshwane-distrikshospitaal met snye en kneusplekke wakker geword. Sy kon glo ná ‘n glas wyn by haar buurman se woonstel niks onthou nie. Drie maande later is daar Woensdag ‘n verkragtingsaak, met behulp van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, by die polisie oopgemaak. Barry Bateman, die privaatvervolgingseenheid se … Continue reading ‘Bebloed en mishandel ná gedokterde drankie’ – verkragtingsaak maande later oopgemaak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed