Bejaarde dood in plas bloed aangetref

VRYSTAAT. – Die liggaam van ‘n bejaarde vrou (86) is Saterdag half-nakend in Bultfontein in ‘n plas bloed aangetref. Die polisie is op soek na verdagtes wat vir die misdaad verantwoordelik is. Kapt. Loraine Earle sĂȘ die polisie is omstreeks 11:00 na die misdaadtoneel ontbied. Die vrou het in die buitetoilet met verskeie steekwonde aan … Continue reading Bejaarde dood in plas bloed aangetref