Bejaarde egpaar in parkeerterrein doodgeskiet
NOORDWES. – George (69) en Wilma Koster (66) is Saterdagmiddag in die parkeerterrein van die Platinum Square-winkelkompleks in Rustenburg doodgeskiet. Kol. Adéle Myburgh, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die polisie is sedert die brutale moord op die bejaarde egpaar op soek na verdagtes wat in ‘n wit Kia Rio sonder nommerplate van … Continue reading Bejaarde egpaar in parkeerterrein doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed