Bejaarde egpaar ná kerk op plaas aangeval – twee vasgetrek
VRYSTAAT. – ‘n Bejaarde egpaar, onderskeidelik 81 en 78 jaar oud, is Sondag omstreeks 13:30 oorrompel en beroof nadat hulle van die kerk af na hulle plaas in die Smithfield-omgewing teruggekeer het. Twee verdagtes, 29 en 36 jaar, is binne ure in hegtenis geneem. Kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring nadat die bejaardes … Continue reading Bejaarde egpaar ná kerk op plaas aangeval – twee vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed