Bejaarde egpaar se ‘moordenaars’ na verwagting vandag in hof

NOORDWES. – Twee verdagtes, onderskeidelik 29 en 41 jaar oud, verskyn na verwagting vandag op twee aanklagte van moord in die Rustenburg-landdroshof. George (69) en Wilma Koster (66) is Saterdagmiddag in die parkeerterrein van die Platinum Square-winkelkompleks in Rustenburg doodgeskiet. Kol. Adéle Myburgh, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die inhegtenisneming van die … Continue reading Bejaarde egpaar se ‘moordenaars’ na verwagting vandag in hof