Bejaarde egpaar vermis nadat hulle huis in Rondebosch verlaat

WES-KAAP. – Jan Francois Kotze (76) en sy vrou, Sandra Harrie Kotze (76), van Rondebosch in Kaapstad is vermis, sedert hulle Saterdagoggend hul huis verlaat het om ontbyt te gaan eet. Volgens die groep Missing Person South Africa word die publiek se hulp gevra om hulle op te spoor. Die egpaar het volgens die inligting … Continue reading Bejaarde egpaar vermis nadat hulle huis in Rondebosch verlaat