Bejaarde man van Knysna steeds vermis

WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het op 18 Julie vermis geraak. Sedertdien is soektogte na hom sonder sukses geloods. Sy vrou het hom by die Knysna-polisiekantoor as vermis aangemeld, wat ‘n beroep op die publiek doen om met die soektog te help. George GPF, asook Mosselbaai, Stilbaai, Knysna, AfriForum-plaaswag en … Continue reading Bejaarde man van Knysna steeds vermis