Bejaarde sterf in aanval op hoewe

GAUTENG. – ‘n Bejaarde man (84) is Donderdagaand op sy hoewe in Buffelsdrift, Roodeplaat, Kameeldrift-Oos, aangeval. Hy is met aankoms by die hospitaal dood verklaar. Kapt. Johan van Dyk, Tshwane-distrikpolisiewoordvoerder, sĂȘ aan Nuusflits die oorledene se seun het omstreeks 20:10 op ‘n kamera gesien ‘n onbekende man loop in sy pa se erf. Met aankoms … Continue reading Bejaarde sterf in aanval op hoewe