Bejaarde vrou op plaas vermoor

WES-KAAP. -Valerie Enzer (79) se liggaam is gisteroggend (Maandag) omstreeks 09:00 op die stoep van haar huis op ‘n plaas, buite Van Wyksdorp, gekry. ‘n Tienerseun (17) is vir haar moord in hegtenis geneem. Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring aan Nuusflits die Ladismith-polisie het ‘n moorddossier geopen, waarna polisiespeurwerk tot die inhegtenisneming … Continue reading Bejaarde vrou op plaas vermoor