Bejaarde wat man ‘doodskiet, broer wond’ onder polisiebewaking in hospitaal
NOORDWES. – ‘n 73-jarige man is in ‘n hospitaal onder polisiebewaking nadat hy glo vir Johnathan Robbert Fourie (52) vermoor en Deon (55), sy broer, probeer vermoor het. Die voorval het Maandagoggend omstreeks 10:45 by die Chubby Chick-sakeperseel in die Potchefstroomse industriële gebied plaasgevind. Die broers is gesiene hoenderboere. Volgens polisiewoordvoerder, kol. Adéle Myburgh, dui … Continue reading Bejaarde wat man ‘doodskiet, broer wond’ onder polisiebewaking in hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed