Bek-en-klouseer nou ook in Vrystaat aangemeld

VRYSTAAT. – Die departement van landbou het bevestig bek-en-klouseer is op 10 Julie op ‘n kommersiĆ«le plaas in die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, in die Kroonstad-staatsveeartsenygebied, aangemeld. Volgens die departement is die betrokke eiendom reeds op 8 Julie 2025 onder kwarantyn geplaas, waarna onmiddellike beheermaatreĆ«ls, insluitend monitering en inenting, ingestel is. Nasporing om die bron van … Continue reading Bek-en-klouseer nou ook in Vrystaat aangemeld