Beloning van R20 000 uitgeloof na Raygun se gruweldood oor ‘bygeloof’

Nuusflits, Uitgawe 1,809, Tuesday 11 February 2025 MPUMALANGA. – Die NDBV het ‘n R20 000 beloning uitgeloof nadat Raygun, ‘n Kaapse bobbejaan (chacma), wat by Hoërskool Botleng in Delmas gejaag was, gruwelik doodgemaak is. Hoofinspekteur Douglas Wolhuter van die NDBV sê: Vervolging, onderwys, of albei – geregtigheid vir Raygun begin by jou.” Raygun was geslaan … Continue reading Beloning van R20 000 uitgeloof na Raygun se gruweldood oor ‘bygeloof’