Bendelid wat op parool was, vasgetrek ná moorde
GAUTENG. – ’n Bekende bendelid wat ten tyde van sy inhegtenisneming op parool was en reeds verskeie ernstige sake in die hof het, is in verband met die moorde op twee polisiebeamptes en twee vroue in Reigerpark vasgetrek. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê die verdagte is Sondag vir ondervraging ingeneem nadat ’n multidissiplinêre polisie-operasie ’n … Continue reading Bendelid wat op parool was, vasgetrek ná moorde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed