Bernice West kondig swangerskap aan

Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, haar skrywerman, het kort gelede aangekondig sy is swanger. Die twee het voorgegee om eksklusief ‘n lied, wat eintlik op haar album moes gewees het, te sing. Toe die paartjie wegtrek, het hulle gesing hulle is swanger, terwyl Jannes ‘n ballon onder sy hemp stukkend gesteek het. … Continue reading Bernice West kondig swangerskap aan