[t4b-ticker]

Bernice West kondig swangerskap aan

Lees ook :

Foto: Skermgreep Bernice West

Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, haar skrywerman, het kort gelede aangekondig sy is swanger.

Die twee het voorgegee om eksklusief ‘n lied, wat eintlik op haar album moes gewees het, te sing.

Toe die paartjie wegtrek, het hulle gesing hulle is swanger, terwyl Jannes ‘n ballon onder sy hemp stukkend gesteek het. Die baba word in Januarie 2025 verwag.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief