Beskuldigde borg geweier wat glo GPF-lid doodskiet en nog een wond

GAUTENG. – Jaén-Lee Pyne (30) van Heidelberg is deur die plaaslike landdroshof op aanklagte van moord met voorbedagte rade op Etienne du Preez en poging tot moord op Flip Minnaar borg geweier. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê Du Preez en Minnaar, beide by die plaaslike GPF betrokke, het op 3 Julie ‘n restaurant … Continue reading Beskuldigde borg geweier wat glo GPF-lid doodskiet en nog een wond