Beskuldigde in Likhona Fose-moord op borgtog vrygelaat

GAUTENG. – Mduduzi Trevor Mnisi is deur die Roodepoort-landdroshof R5 000 borg toegestaan nadat Likhona Fose (14) se verminkte liggaam op 1 Junie in Durban Deep, Roodepoort, in ‘n oop veld aangetref is. Mnisi is in Desember 2018 op parool vrygelaat nadat hy vir poging tot moord en roof met verswarende omstandighede tot 18 jaar … Continue reading Beskuldigde in Likhona Fose-moord op borgtog vrygelaat