Beskuldigde in R1.4 mjd. Eskom-korrupsiesaak kry borg van R2 m.
GAUTENG. – Michael Lomas is deur die Johannesburg-hooggeregshof met streng voorwaardes op borg vrygelaat. Lomas staan tereg op 65 aanklagte van Eskom-korrupsie. Henry Mamothame, woordvoerder van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC) van die NVG, sĂȘ die hof het beveel Lomas moet sy VK-paspoort en sy SA-identiteitsdokument aan die ondersoekbeampte in die saak oorhandig. Lomas mag … Continue reading Beskuldigde in R1.4 mjd. Eskom-korrupsiesaak kry borg van R2 m.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed