Beskuldigde se bekentenis in hof toegelaat nadat 76 doodbrand

Nuusflits, Uitgawe 1,900, Tuesday 13 May 2025 GAUTENG. – Lawrance Sithebiso Mdlalose (30) se bekentenis in verband met die brand in die Usindiso-gebou is deur die Johannesburg-hooggeregshof, sittende in Palm Ridge, as toelaatbare getuienis beslis. Mdlalose word daarvan beskuldig dat hy die brand begin het, waartydens 76 mense gedood en 12 beseer is. Mdlalose staan … Continue reading Beskuldigde se bekentenis in hof toegelaat nadat 76 doodbrand