Bestuurder laat vaar borgaansoek op 14 moordklagte ná dood van leerlinge
GAUTENG. – Ayanda Dludla (22), die bestuurder van ’n voertuig wat skoolleerlinge vervoer het, het Woensdag sy borgtogaansoek in die Vanderbijlpark-landdroshof laat vaar. Hy het op 14 aanklagte van moord, drie van poging tot moord, die bestuur van ‘n voertuig sonder ‘n geldige geskiktheidsertifikaat, sowel as ‘n professionele bestuurslisensie en die bestuur van ‘n ongelisensieerde … Continue reading Bestuurder laat vaar borgaansoek op 14 moordklagte ná dood van leerlinge
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed