Betogers en brandende bande by laerskool in Pretoria
GAUTENG. – Raadslid Quentin Meyer het ‘n waarskuwing oor betogers en brandende bande by Laerskool Danie Malan, in Pretoria-Noord, op sosiale media gedeel. Ouers is deur die skool gevra om nie leerlinge skool toe te neem nie. Volgens die plasing is veiligheidsmaatskappye reeds teenwoordig en die polisie is ook ontbied. In ander plasings het ouers … Continue reading Betogers en brandende bande by laerskool in Pretoria
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed