Binnelandse sake trek asielsoeker-riglyn terug

Binnelandse sake het ’n riglyn oor die ontvangs van asielsoekeraansoeke teruggetrek nadat vlugtelingontvangskantore binne enkele dae oorlaai is en kommer oor die veiligheid van amptenare en openbare orde ontstaan het. Die riglyn is op 28 September uitgereik ná die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Scalabrini-sentrum se saak. Thulani Mavuso, binnelandse sake-woordvoerder, sê die direkteur-generaal … Continue reading Binnelandse sake trek asielsoeker-riglyn terug