Binnelandse Sake waarsku oor verkeerde inligting van Scalabrini-uitspraak

Die departement van binnelandse sake waarsku teen wat hy beskryf as ’n grootskaalse disinformasieveldtog oor die Konstitusionele Hof se uitspraak in die Scalabrini Centre of Cape Town-saak en die verwerking van asielaansoeke. Binnelandse sake het Woensdag gesê dit is “kategories vals” dat die besluit om die sogenaamde “good cause”-onderhoude op te skort, op inisiatief van … Continue reading Binnelandse Sake waarsku oor verkeerde inligting van Scalabrini-uitspraak