Bittersoet oomblik – polisiekommissaris aangestel met 9 wetstoepassers in arres

GAUTENG. – Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag by die Uniegebou aangekondig dat lt.genl. Puleng Dimpane as waarnemende nasionale polisiekommissaris aangestel is. Intussen is genl. Fannie Masemola op voorsorgskorsing geplaas. Terselfdertyd is nege wetstoepassers Donderdag op aanklagte van korrupsie, afpersing en betreding deur die Valke in hegtenis geneem. In ’n aparte voorval is nog vier beamptes … Continue reading Bittersoet oomblik – polisiekommissaris aangestel met 9 wetstoepassers in arres