Bloedbad met 12 dood toe aanvallers op nedersetting losbrand

GAUTENG. – Die polisie is op die spoor van ’n groep gewapende verdagtes ná ’n bloedige skietery waarin 12 mense hul lewens Dinsdagaand in die Jumpers- informele nedersetting in Cleveland verloor het. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, provinsiale polisiewoordvoerder, sê beamptes het omstreeks 23:10 ‘n noodoproep van ‘n skietery ontvang. Met aankoms op die toneel is verskeie … Continue reading Bloedbad met 12 dood toe aanvallers op nedersetting losbrand