Bluedowns- munisipale hof tydelik gesluit weens protesaksie

WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het bevestig dat die Bluedowns- munisipale hof tot verdere kennisgewing vir die publiek gesluit is. Die sluiting is as gevolg van protesaksie buite die Bluedowns-landdroshof. Die munisipale hof is binne die Bluedowns-landdroshofkompleks in Buttskopweg, Blackheath, geleĆ«. Die nasionale departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling het die landdroshof vanoggend gesluit, wat … Continue reading Bluedowns- munisipale hof tydelik gesluit weens protesaksie