Boer en werknemers in hof na vroueliggame in varkhok ontdek is
LIMPOPO. – Zachariah Olivier (60), ‘n boer, en sy twee werknemers, Adriaan de Wet (19) en William Musoro (45). ‘n buitelandse burger, het in die Mankweng-landdroshof voorgekom. Die hofverskyning volg nadat twee ontbinde vroueliggame in ‘n varkhok op die plaas gevind is. Die verdagtes is gearresteer en het op aanklagte van twee moorde, een aanklag … Continue reading Boer en werknemers in hof na vroueliggame in varkhok ontdek is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed