Boer in hof nadat voertuig oor seun ry

WES-KAAP. – Christoffel Stoman (70) het Maandag in die Lutzville-landdroshof voorgekom nadat Khwezi Jantjies (6) se bene gebreek is toe ‘n voertuig Vrydag bo-oor hom gery het. Lt.kol. Malcolm Pojie sĂȘ aan Nuusflits die plaaslike polisie ondersoek sake van poging tot moord en roekelose en nalatige bestuur. Die jong seun het frakture aan beide bene … Continue reading Boer in hof nadat voertuig oor seun ry