Boer op borg vry na vervalde voedselitems gekonfiskeer is
MPUMALANGA. – Pieter Johannes Grobler is Donderdag deur die Secunda-landdroshof op R8 000 borg vrygelaat. Dit is nadat hy gearresteer is en ‘n nag in die selle moes deurbring omdat hy glo vervalde kositems bekom en vir gebruik herverpak en versprei het. Lt.kol. Magonseni Nkosi sê die Valke het Woensdag die arrestasie gemaak, nadat inligting van … Continue reading Boer op borg vry na vervalde voedselitems gekonfiskeer is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed