Boer vir ‘vervalde kos’ gearresteer, vandag in hof
MPUMALANGA. – ‘n Boer (30) wat glo vir sy diere vervalde kos van kettingwinkels verkry en dan na bewering vir menslike gebruik herverpak vir verkoop, verskyn vandag op aanklagte in die Secunda-landdroshof. Lt.kol. Magonseni Nkosi sê die Valke in Secunda en Charl Cilliers-polisiestasie het inligting ontvang dat die boer na bewering die vervalde kos van kettingwinkels … Continue reading Boer vir ‘vervalde kos’ gearresteer, vandag in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed