Bomdreigement by King Phalo-lughawe: 184 passasiers veilig ontruim

OOS-KAAP. – Al 184 passasiers aan boord van ’n vliegtuig wat by King Phalo- internasionale lughawe geland het ná ’n bomdreigement, is veilig van die vliegtuig ontruim. Brig. Nobuntu Gantana, polisiewoordvoerder, het kort gelede (Woensdag) bevestig dat die vliegtuig ingevolge standaardveiligheidsprotokolle gehok gehou word terwyl veiligheidsowerhede die situasie ondersoek. Die polisie het ’n oproep van … Continue reading Bomdreigement by King Phalo-lughawe: 184 passasiers veilig ontruim