Bomdreigemente versprei van Europese lugrederye na nuuskantore

Nuusflits, Uitgawe 2,444, Sunday 8 November 2026 IERLAND / EUROPA. – Bomdreigemente wat die afgelope dae verskeie lugrederye en passasiersvlugte in Europa geteiken het, het nou ook na nuusorganisasies versprei. Nuuskantore in Ierland en Bulgarye is Vrydag ontruim nadat dreigemente ontvang is, terwyl ’n Britse uitsaaier bevestig het dat hy ook geteiken is. Die Ierse … Continue reading Bomdreigemente versprei van Europese lugrederye na nuuskantore