Borgaansoek van vrou in ‘munisipale bedrogsaak’ weer geweier

Nuusflits, Uitgawe 2,317, Saturday 4 July 2026 GAUTENG. – Janitha van Reenen Coetzee (25), wat daarvan beskuldig word dat sy die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit uit sowat R424 000 bedrieg het, se tweede poging om op borgtog vrygelaat te word, het in die Vanderbijlpark-landdroshof misluk. Tshegofatso Makhudu, NVG-woordvoerder, sĂȘ die beskuldigde, wat op 20 Mei in … Continue reading Borgaansoek van vrou in ‘munisipale bedrogsaak’ weer geweier