Borgtogaansoek van beskuldigdes in Mbense-moord hervat
Nuusflits, Uitgawe 2,382, Monday 7 September 2026 GAUTENG. – Die borgtogaansoek van Julius Mkhwanazi, Keisha-Leigh Stols, Adrian McKenzie, Bhekokwakhe Sibande, Juan Maree Eksteen en Kobus Jansen van Rensburg, in die moordsaak van die sakeman Emmanuel Mbense, hervat vandag in die Brakpan-landdroshof. Phaladi Shuping, Opod-woordvoerder, sĂȘ die ses beskuldigdes staan tereg op aanklagte van moord, roof … Continue reading Borgtogaansoek van beskuldigdes in Mbense-moord hervat
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed