Bosasa-saak: Geskorste hooflanddros pleit onskuldig
GAUTENG. – Desmond Nair, geskorste hooflanddros van Pretoria, het onskuldig gepleit op al die aanklagte van korrupsie teen hom in die Pretoria-handelmisdaadhof. Die verhoor hou verband met beweerde veiligheidsopgraderings ter waarde van sowat R200 000 wat in September 2016 by sy huis in Gauteng aangebring is. Henry Mamothame, woordvoerder van die NVG se ondersoekdirektoraat vir … Continue reading Bosasa-saak: Geskorste hooflanddros pleit onskuldig
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed