‘Brandstigter’ in hof nadat 76 sterf

GAUTENG. – Lawrance Sithembiso Mdlalose (30), wat na bewering verantwoordelik was vir die Usindiso-gebou wat gebrand het en tot die dood van 76 persone en besering van nog 12 persone gelei het, het Vrydag vir die eerste keer in die Johannesburg-hooggeregshof voorgekom. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ Mdlalose saan op 76 aanklagte van … Continue reading ‘Brandstigter’ in hof nadat 76 sterf