Brekende Nuus: ‘Dwelmsindikaat’ ontbloot

GAUTENG. – Die polisie het ‘n beweerde dwelmsindikaat wat glo onwettige steroïde, geskeduleerde medisyne, stimulante en ander prestasieverbeterende middels aan aanlyn kliënte verkoop, ontbloot. Lt. kol. Amanda van Wyk sê verskeie verdagtes is by verskeie plekke in Pretoria gearresteer. “Ondersoeke, wat ‘n forensiese ontleding ingesluit het, het aan die lig gebring dat een van die … Continue reading Brekende Nuus: ‘Dwelmsindikaat’ ontbloot