BREKENDE NUUS: Oorskot gevind, DNS sal bepaal of dit vermiste joernalis en lewensmaat is
Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van polisie, het bevestig menslike oorskot is gevind. DNS-toetsing sal gedoen word om vas te stel of dit dié van die vermiste joernalis Aserie Ndlovu en Zodwa Precious Mdluli, sy lewensmaat, is. Brig. Athlenda Mathe sê die plek waar die oorskot gevind is, is deur een van die verdagtes … Continue reading BREKENDE NUUS: Oorskot gevind, DNS sal bepaal of dit vermiste joernalis en lewensmaat is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed