BREKENDE NUUS: Oorskot gevind, DNS sal bepaal of dit vermiste joernalis en lewensmaat is

Lees ook :

Foto: Facebook en SAPD

Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van polisie, het bevestig menslike oorskot is gevind. DNS-toetsing sal gedoen word om vas te stel of dit dié van die vermiste joernalis Aserie Ndlovu en Zodwa Precious Mdluli, sy lewensmaat, is.

Brig. Athlenda Mathe sê die plek waar die oorskot gevind is, is deur een van die verdagtes as die gebied waar hulle die paar gelos het, uitgewys.

Beide is op 18 Februarie laas gesien. Intussen is vier verdagtes in aanhouding wat in die KwaMhalanga-landdroshosf sal verskyn.

Lees meer hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief