Brekende Nuus: Polisie skiet gewapende ‘verdagtes’ dood
GAUTENG. – Die polisie het twee beweerde gewapende verdagtes tydens ‘n skietery in Lenasia doodgeskiet. Volgens die polisie is meer persone in die skietinsident beseer. Maj.genl. Nonkululeko Phokane sĂȘ die skietery het plaasgevind nadat ‘n intelligensiegedrewe operasie deur multidissiplinĂȘ owerhede geloods is. Die beweerde verdagtes is vir die opblaas van verskeie OTM-masjiene in Gauteng en … Continue reading Brekende Nuus: Polisie skiet gewapende ‘verdagtes’ dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed