Brekende Nuus: Vier verdagtes deur polisie doodgeskiet

KWAZULU-NATAL. – Vier beweerde afpersers is kort gelede tydens ‘n skietery in Dumisani Makhaya-rylaan deur die polisie doodgeskiet. Konst. Thenjiswa Ngcobo sê die misdaadtoneel is aktief. Meer inligting volg nader. KZN VIP Protection Services sê die ingang na Duffsstraat is toegemaak. Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak om kinders van skole … Continue reading Brekende Nuus: Vier verdagtes deur polisie doodgeskiet