Brekende Nuus: Vier verdagtes deur polisie doodgeskiet

Lees ook :

Foto's: SAPD en KZN VIP Protection Services

KWAZULU-NATAL. – Vier beweerde afpersers is kort gelede tydens ‘n skietery in Dumisani Makhaya-rylaan deur die polisie doodgeskiet.

Konst. Thenjiswa Ngcobo sê die misdaadtoneel is aktief. Meer inligting volg nader.

KZN VIP Protection Services sê die ingang na Duffsstraat is toegemaak. Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak om kinders van skole te kry.

“Terwyl die situasie deur die toepaslike owerhede hanteer word, raai ons alle inwoners in die area aan om waaksaam te bly en versigtig te wees. Vermy asseblief die omgewing tot verdere kennisgewing.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief