Britse moordverdagte in Johannesburg vasgetrek

GAUTENG. – Die polisie het ‘n man wat deur die Britse owerhede gesoek word in verband met die moord op sy vrou en twee dogters, in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem. Die verdagte sal na verwagting Maandag in die hof verskyn. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Ndodana Mkhanyisi Tshuma is Vrydag ná ‘n gesamentlike … Continue reading Britse moordverdagte in Johannesburg vasgetrek