Broers tydens huisroof geskiet – 1 sterf

MPUMALANGA. – Twee broers is Saterdag tydens ’n huisroof by hul woning in Witbank (Emalahleni) geskiet. Francois Steenkamp (38) het aan sy skietwonde beswyk. Volgens ‘n sosialemediaplasing van Karp Bonanza was Francois en Santa Steenkamp by die Loskopdam Classic en hulle twee seuns by hulle huis in Witbank. Huisrowers het glo ingebreek terwyl die twee … Continue reading Broers tydens huisroof geskiet – 1 sterf