Brutale plaasmoorde ‘dwing gemeenskappe om te mobiliseer ‘terwyl regering ‘anderpad kyk’
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n dringende beroep op boere en landelike inwoners om hul veiligheid en paraatheid op te skerp. Volgens dié organisasie was daar die afgelope week minstens sewe plaasmoorde landswyd. Die afgelope naweek alleen is daar vier mense vermoor in twee aparte voorvalle. In beide insidente is bejaardes geteiken. Hennie en Anneke Claassen … Continue reading Brutale plaasmoorde ‘dwing gemeenskappe om te mobiliseer ‘terwyl regering ‘anderpad kyk’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed