Buitelandse voertuie moet registreer voor dit SA binnekom

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) vereis vanaf 1 Junie 2026 dat alle buitelandse geregistreerde voertuie vooraf op sy Traveller Management System (TMS) verklaar word. Die registrasie moet gedoen word voordat die voertuie Suid-Afrika binnekom of verlaat. Dr. Johnstone Makhubu, SAID-kommissaris, sĂȘ die stap bring Suid-Afrika in lyn met internasionale doeanestandaarde en vorm deel van die SAID … Continue reading Buitelandse voertuie moet registreer voor dit SA binnekom