Busongeluk eis onderwyser se lewe – skool en gemeenskap in rou

Nuusflits, Uitgawe 2,296, Saturday 13 June 2026 ’n Ongeluk met ’n skoolbus vroeër vanoggend het tragies die lewe van ’n onderwyser geëis. ‘n Skoolbus van Laerskool Kathu was onderweg na ’n sportdag op Kuruman in ’n botsing met ‘n vragmotor betrokke. Die ongeluk het op die N14 buite Kuruman in die Noord-Kaap gebeur.   Luidens … Continue reading Busongeluk eis onderwyser se lewe – skool en gemeenskap in rou