Buurman help red 3-jarige ná swembadvoorval

KWAZULU-NATAL. – ‘n Driejarige seuntjie is in ‘n ernstige toestand na ‘n hospitaal vervoer nadat hy na bewering vir sowat tien minute onder die water in ‘n swembad by Salt Rock was. Jacques Joubert, ‘n buurman, het KPR toegepas. Kelsey-Jae Meyrick, woordvoerder van IPSS Medical Rescue, sê nooddienste is na die toneel ontbied waar hulle … Continue reading Buurman help red 3-jarige ná swembadvoorval