Cameron eis optrede teen MK-LP oor uitlatings oor Marx-plaasaanval

NOORDWES. – Ian Cameron het skerp gereageer op ’n sosialemediaplasing wat aan Andile Mngxitama, MK-party-LP, toegeskryf word waarin die afsny van die ore van die plaasaanvalslagoffer Donovan Marx as ’n politieke simboliese daad beskryf word. Ian Cameron, DA-LP woordvoerder oor die polisie en die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, beskryf die uitlatings as … Continue reading Cameron eis optrede teen MK-LP oor uitlatings oor Marx-plaasaanval