Cat Matlala bly in aanhouding weens vlugrisiko en veiligheidsrisiko

GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala se borgtogaansoek-appèl is deur die Johannesburg-hooggeregshof van die hand gewys, nadat sy aanvanklike aansoek reeds deur die Alexandra-landdroshof geweier is. Matlala staan op aanklagte van poging tot moord, sameswering om moord te pleeg, bedrog en poging tot regsverydeling tereg. Die omstrede sakeman se naam is ook deur lt.kol. Nhlanhla Mkhwanazi … Continue reading Cat Matlala bly in aanhouding weens vlugrisiko en veiligheidsrisiko